{{item.currency}} {{pricing}}





{{item.currency}} {{pricing}} {{item.currency}} {{item.normalPrice}}



{{item.currency}} {{pricing}} - Out of Stock

Die algemeen beskikbare tipes “Case Lube” is minerale olie: ? Om minerale olie te verwyder, word doppe dikwels met “thinners” of asetoon gewas. ? Die probleem hiermee is dat hierdie produkte ook ? olie basis het en dus steeds ? mate van olie in die dop agterlaat. ? Die effek hiervan word duidelik gesien wanneer daar van die dryfmiddel aan hierdie “gewaste” dop nekke vassit tydens herlaai. Die groot voordeel van MAMBA “Case Lube” lê juis hierin: ?? Dit is water oplosbaar en kan dus totaal en al met water afgewas word. Om doodseker te maak dat alle olie wel verwyder word, stel ons voor dat u ? seperige mengsel gebruik. ?? MAMBA “Case Lube” is boonop bioafbreekbaar, en dus omgewingsvriendelik. ?? MAMBA “Case Lube” het besonder hoë smering waarde onder druk, en is daarom uiters geskik vir gebruik tydens die hervorm van doppe.